BESTE WENKE / METODE OM ENIGE KOEK TE BAK BESTE METODE OM ENIGE KOEK TE BAK DIS JOU METODE: .maak ni saak wat jy maak..daar is net 1 metode..en jou bakpoeier is laaste bestandeel voor jy in oond sit..nie min voor dit..so jy maak so..ongeag wat metode se..jy skei ALTYD eiers..klits dan geel, suiker en…