Business

Laerskool La Hoff Verified

Kennis is Wysheid

0 / 5

VIR LAERSKOOL LA HOFF IS DIT BELANGRIK DAT:

  • onderrig sal geskied vanuit ‘n Christelike Perspektief;
  • hoë akademiese standaarde gehandhaaf sal word;
  • personeel bekwaam en kundig sal wees;
  • leerders fisies ontwikkel sal word;
  • leerders as ‘n kulturele wese ontwikkel sal word;
  • leerders gemotiveer sal word om hulle volle potensiaal te bereik;
  • ouers ‘n integrale rol as prominente deel van die opvoedingspan sal speel;
  • ʼn harmonieuse en stimulerende opvoedkundige klimaat geskep sal word, en
  • die hoogste vlak van effektiewe bestuur verseker sal word

ONS VISIE

Die visie van Laerskool La Hoff  is  die  voorsiening  van opvoedkundige en sosiale doelstellings, oogmerke en insette vir elke leerder wat hulle sal help met die ontwikkeling van hulle maksimum potensiaal tot verheerliking van God. Dit sal bereik word deur effektiewe en relevante onderrig. Die skool is voorts ook verbind tot ‘n eerlike, sterk werksetiek, ouerbetrokkenheid en respekteer die regte van elke leerder en rolspeler wat betrokke is by die skool.

Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday Sunday
7:30 am - 1:30 pm 7:30 am - 1:30 pm 7:30 am - 1:30 pm 7:30 am - 1:30 pm 7:30 am - 1:30 pm Closed Closed
  • Person Mr Anton Smith
  • Address H/v Cory- en Sangirostraat
    La Hoff
    Klerksdorp
    North West

Post New Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *