Business

Laerskool Meiringspark Verified

Glo in jouself

0 / 5

BRIEF VAN DIE HOOF

Baie welkom by Laerskool Meiringspark. Ons leuse van ons skool – GLO IN JOUSELF – word op alle terreine, naamlik Akademies, Sport en Kultuur uitgeleef. Ons glo dat ‘n skool elke leerder se tweede huis word, waar u kind gelukkig, veilig en geborge moet voel. Ons by Laerskool Meiringspark glo alle kinders verskil maar wil tog ook deel van ‘n groep of span wees. Laerskool Meiringspark se leerders, ouers, personeel en skoolgemeenskap is ‘n groot familie waar ons die beste geleenthede vir elke leerder wil skep en laat uitleef.

Daarom weet ons dat Laerskool Meiringspark ‘n ryke tradisie en pragtige geskiedenis het, maar ons ook met die hulp van ons Hemelese Vader ‘n pragtige toekoms vir ons skool en gemeenskap uitleef.

EENMAAL ‘N PARKIE, ALTYD ‘N PARKIE!

Meiringspark groete!

TONIE VAN WYK
HOOF

Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday Sunday
7:00 am - 1:30 pm 7:00 am - 1:30 pm 7:00 am - 1:30 pm 7:00 am - 1:30 pm 7:00 am - 1:30 pm - -
  • Person Hoof
  • Address 2 Mauritius Street
    Meiringspark
    Klerksdorp
    2571

Post New Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0112621
Visit Today : 181
Total Visit : 112621
Total Hits : 323318