Sort By

  1. 3.0

    Ons is dringend opsoek na ñ skool vir ñ probleem kind met gedrags probleme is dit moontlik dat iemand vir ons kan verduidelik in watter onderrig die skool spesialiseer groot asb en of daar ñ koshuis is.

    Groete Mart Venter

    1. Hi Mart, jy kan die skool skakel. Laerskool President is ‘n gewone Laerskool. As jy ‘n skool soek wat jou moontlik kan help kan jy Keurhof Skool skakel. Hulle het ook ‘n koshuis. Jy kan ook op ons webtuiste hulle kontak besonderhede verkry.
      Groete Charles – BIG Search

Rate & Write a Review

Your Rating