Sort By

  1. Hi Sandra, jy kan enige tyd die skool skakel of miskien kontak maak met Kobus & Gerty Jooste op Facebook. Moontlik sal hulle jou kan help met van daardie tyd se foto’s.

    Groete
    Charles (BIG Search)

  2. 3.0

    MY NAAM IS SANDRA BOTHA EN EK WAS IN 1968 IN STD VYF DAAR. EK HET IN DIE KONSERT – DIE HEKS VAN LODILLA – DIE HEKS GESPEEL.

    EK IS AL 43 JAAR GETROUD EN HET 3 DOGTERS EN 8 KLEINKINDERS! EK WIL BAIE GRAAG VIR HULLE DIE FOTOS WYS VAN DIE KONSERT EN DIE KLERE WAT MY MA VIR MY GEMAAK HET. ONS HET SKADE MET WATER GEHAD EN AL ONS GOLDEN MEMORIES IS WEG!!

    AS JULLE NOG IN BESIT IS VAN SULKE FOTOS SAL EK DIT BAIE WAARDEER AS JY DIT VIR MY KAN EMAIL NA emac@emactech.co.za Baie dankie en altyd ‘n liefde vir daardie skool!! Sandra

Rate & Write a Review

Your Rating