Bed Stop

1A Jan van Riebeeck Ave, Stilfontein, South Africa
Display Services 0 Comments Request Quote Add to Favorites

Bed Stop

Kamers waar rus is
Categories: Guest Lodges

Ons gemaklike styl kamers met direkte toegang vanaf die N12, bied u veilige parkering voor u deur.

Kamers is toegerus met:

  • ‘n Gerieflike dubbelbed
  • TV met Openview
  • En-suite badkamer
  • Tee & Koffie
  • Mikrogolfoond
  • Yskas
  • Braai Fasiliteit beskikbaar

N12 – Stilfontein, maak ons die ideale verblyfopsie vir u besoek vir studie, besigheid of sport aktiwiteite. Binne maklike beryk van Potchefstroom NWU campus, Klerksdorp en sy sake sentrums as ook Orkney met die omliggende myne, Verder is ons ideaal geleĆ« vir die reis na en van JHB.

Stilfontein is bekend vir sy gasvryheid en uitstekende sportgeriewe , en huisves die jaarlikse Rosefees in die lente wanneer die beroemde Stilfontein rose blom.

Wees verseker van ‘n goeie nagrus by BED STOP Stilfontein!

Contact Information

Business Hours

  • Monday:06:00 to 23:00
    • Tuesday:06:00 to 23:00
      • Wednesday:06:00 to 23:00
        • Thursday:06:00 to 23:00
          • Friday:06:00 to 23:00
            • Saturday:06:00 to 23:00
              • Sunday:06:00 to 23:00
                click to enable zoom
                Address
                1A Jan van Riebeeck Ave, Stilfontein, South Africa
                Telephone
                Tel: 0766844243
                • Afrikaans
                • English
                • Xhosa
                • Zhuang
                • Braai Facility Available
                • Card Facility Availible
                • Free WiFi
                • Open View
                • Secure Parking

                Book Now

                Please phone to confirm booking before proceeding with payment.

                Booking Amount:
                R0.00
                Standard Room
                R350.00 1 days
                Family Room
                R400.00 1 days
                Verify
                No data available.

                Get answers to your queries now

                Please login to submit your question.