Hammerfist MMA Club

73 Buffeldoorn Road, Klerksdorp, South Africa
Display Services 0 Comments Request Quote Add to Favorites

Hammerfist MMA Club

Categories: MMA Clubs
Wat is MMA?
Met die evolusie van gevegskunste, het dit ontstaan dat verskillende style gekombineer word om ‘n hibriede styl te vorm. Die beste is uit elke gevegsstyl gevat en met mekaar gekombineer om die student kennis te gee in alle omvang van gevegskuns.
Tradisionele style fokus op spesifieke elemente van die gevegskuns soos wat Karate, Kickboxing en Muay Thai fokus op staan gevegskuns. Style soos Jiu Jitsu, Judo en Stoei fokus weer op die grond en submissie gevegskuns.
Mixed Martial Arts (MMA) gebruik elemente van verskeie gevegskunste sodat die student ‘n vaardigheid het om tydens kompetisie te gebruik wat waarskynlik een van die mees opwindende en diverse gevegsporte in die wêreld is.
Hoekom Hammerfist MMA?
Hammerfist MMA is ontwerp om jou deur verskillende vlakke te vat en is geskik vir studente van alle ouderdomme. Dit is ‘n diverse sillabus wat streef daarna om mense selfvertroue te gee en te bemagtig om beheer te neem oor hulle eie lewens op ‘n praktiese, uitdagende en etiese manier en ter selfde tyd van elke student ‘n gesonder, veiliger, meer gedissiplineerde en meer positiewe individu te maak.
Al die klasse word gelei deur ‘n professionele en goed opgeleide instrukteur en vind plaas in ‘n vriendelike en nie-intimiderende omgewing. Alle ego’s word by die deur agter gelaat.
Hammerfist MMA is nie ontwerp om ‘n nuwe gevegskuns te wees wat voorgee om beter as die res te wees nie. Dit is ontwerp om ‘n raamwerk te wees van gevegskuns waar daar gefokus word om ‘n geveg staande te hou, want die laaste plek waar ‘n mens in ‘n regte geveg wil wees is op die grond, en om jouself veilig te kan hou sou die geveg grond toe gaan.
Hammerfist MMA se doel is om van MIxed Martial Arts ‘n sport te maak wat skoon is van al die lelike en onrein dinge in die wêreld, waar studente kan kompeteer op ‘n manier wat genot, goeie sportmangees en goeie waardes verteenwoordig.

Contact Information

Business Hours

  • Monday:17:30 to 18:30
    • Tuesday:17:30 to 18:30
      • Wednesday:17:30 to 18:30
        • Thursday:17:30 to 18:30
          • Friday:13:30 to 14:30
            • Saturday:Closed
            • Sunday:Closed
            click to enable zoom
            Address
            73 Buffeldoorn Road, Klerksdorp, South Africa
            Telephone
            Tel: 0716791771
            • Afrikaans
            • English
            • Secure Parking

            Book Now

            Booking Amount:
            R0.00
            4 X Training Classes per week (1 Month)
            R500.00
            2 X Training Classes per week (1 Month)
            R380.00
            1 X Hour Training Class (1 Day)
            R40.00/hour
            Verify
            No data available.

            Get answers to your queries now

            Please login to submit your question.