Laerskool Saamtrek

C / o Ivor Street and Michael Street Wilkoppies, Klerksdorp, South Africa
Display Services 0 Comments Request Quote Add to Favorites

Laerskool Saamtrek

Categories: Primary Schools

Saamtrek Laerskool is die oudste skool in die noordelike voorstede van Klerksdorp, en is sedert 1954 in gebruik. Oor bykans vyf dekades heen het Laerskool Saamtrek gegroei en naam op verskeie terreine gemaak om vandag een van die bekendste skole in die Noordwesstreek te wees. Laerskool Saamtrek leef hul leuse: “Werk en Glo”, in volle harmonie met leerders, ouers en onderwysers ten volle uit. Laerskool Saamtrek se doel is om jou kind die bes moontlike grondslag vir hul toekoms te bied.

For more information visit: www.saamtrek.co.za

Contact Information

Business Hours

  • Monday:07:30 to 13:30
    • Tuesday:07:30 to 13:30
      • Wednesday:07:30 to 13:30
        • Thursday:07:30 to 13:30
          • Friday:07:30 to 13:30
            • Saturday:Closed
            • Sunday:Closed
            click to enable zoom
            Address
            C / o Ivor Street and Michael Street Wilkoppies, Klerksdorp, South Africa
            Telephone
            Tel: 0184624231
            No data available.

            Get answers to your queries now

            Please login to submit your question.